Hessequa trots op 7de skoon oudit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gouritsmond
Gouritsmond

Om die sewende jaar agtereenvolgens ’n skoon oudit te kry, is nie alle munisipaliteite beskore nie.

Dit is egter presies wat die Hessequa-munisipaliteit in die Suid-Kaap in die 2019-’20-boekjaar reggekry het. Dorpe soos Heidelberg, Gouritsmond, Witsand, Stilbaai en Riversdal val in dié munisipale gebied.

Grant Riddles, Hessequa se burgemeester, het kort nadat die oudituitslae bekend gemaak is, in ’n verklaring gesê hy is baie trots op al die amptenare wat met hul toegewydheid verseker dat hulle jaar ná jaar hierdie uitsonderlike prestasie behaal.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 212/10
Australia 98/3
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 417/8
South Africa (w) 284/10 & 55/3
Rand - Dollar
16.22
-0.8%
Rand - Pond
19.67
-0.3%
Rand - Euro
16.94
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,818.47
-0.1%
Silwer
20.76
-0.4%
Palladium
1,966.50
+4.9%
Platinum
919.00
+0.8%
Brent-ruolie
117.98
+2.5%
Top-40
61,554
-0.4%
Alle aandele
67,747
-0.5%
Hulpbronne 10
65,762
-0.5%
Industriële 25
80,548
+0.1%
Finansiële 15
15,167
-1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos