Hier is (moontlik) Mangaung se nuwe burgemeester

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die munisipale kantore van die Mangaung-metro in Bloemfontein.
Die munisipale kantore van die Mangaung-metro in Bloemfontein.

Die ANC het Vrydag sy kandidate vir die pos van burgemeester, onderburgemeester en speaker van die Mangaung-metro (Bloemfontein en omliggende dorpe) bekend gemaak. Hulle word Maandag op ’n spesiale raadsvergadering verkies.

Mapaseka Mothibi-Nkoane het teenoor Netwerk24 bevestig dat sy die kandidaat vir burgemeester is. Sy was voorheen die speaker. Mxolisi Siyonzana is nou die kandidaat vir speaker nadat hy tot voor die munisipale verkiesings vir ’n ruk lank die burgemeester was, en voor dit ook die speaker. ’n Nuweling wat nog nie voorheen ’n beroepspolitikus was nie, Stefani Lockman, ’n Bloemfonteinse prokureur en sakevrou, is die kandidaat vir onderburgemeester.

Oupa Khoabane, woordvoerder van die Vrystaatse ANC se tussentydse provinsiale komitee, sê egter die nasionale uitvoerende komitee (NUK) moet alle Vrystaatse burgemeesters se benoemings eers Sondag bekragtig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 328/6
South Africa (w) 284/10
Rand - Dollar
16.09
-1.4%
Rand - Pond
19.60
-0.7%
Rand - Euro
16.93
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.12
-1.3%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,819.88
-0.2%
Silwer
20.81
-1.7%
Palladium
1,874.89
+0.1%
Platinum
913.50
+0.2%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
61,789
+0.4%
Alle aandele
68,058
+0.3%
Hulpbronne 10
66,069
+0.9%
Industriële 25
80,452
+0.3%
Finansiële 15
15,394
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos