Hofbevel teen vlugtelinge ‘wekroep’ vir metro

akkreditasie
Vlugtelinge wat skuiling soek op Groentemarkplein in Kaapstad. Foto: Jaco Marais
Vlugtelinge wat skuiling soek op Groentemarkplein in Kaapstad. Foto: Jaco Marais

Die onlangse bevel van die hooggeregshof teen buitelanders wat dele van Kaapstad se middestad beset, moet as ’n “wekroep” vir die metroraad dien om sy verordenings op te dwing.

So sê Aaron Motsoaledi, minister van binnelandse sake, wat Dinsdag ’n voorlegging gedoen het oor die vlugtelinge in Kaapstad wat aandring om in ’n ander land hervestig te word.

Motsoaledi het aan die portefeuljekomitee vir binnelandse sake gesê sy departement hoop dat die hof se uitspraak verlede maand as ’n wekroep vir die metroraad sal dien om sy verordenings “met mening af te dwing en inwoners se regte te beskerm, veral die sakegemeenskap wat soveel gely het”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.16
+0.8%
Rand - Pond
21.49
+0.3%
Rand - Euro
18.21
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,783.08
-0.6%
Silwer
22.80
-1.5%
Palladium
1,797.33
+2.6%
Platinum
960.66
+0.5%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos