Hopetown betoog oor onderbroke kragtoevoer

akkreditasie
Ontevrede inwoners hou plakkate vas waarin hulle hul misnoeë oor verlengde kragonderbrekings weens onbetaalde munisipale skuld in Hopetown uitspreek. Foto: Verskaf
Ontevrede inwoners hou plakkate vas waarin hulle hul misnoeë oor verlengde kragonderbrekings weens onbetaalde munisipale skuld in Hopetown uitspreek. Foto: Verskaf

Ontevrede Hopetown-inwoners wat gegrief is oor kragonderbrekings op die dorp het Vrydagoggend gedreig om by Nersa aansoek te doen om die munisipaliteit van sy lisensie om krag te verkoop, te onthef.

Die inwoners het tydens ’n protesoptog ’n griefskrif aan Brenda Mpamba, burgemeester van die Thembelihle-munisipaliteit, oorhandig.

Eskom het Vrydag bevestig die verlengde kragonderbrekings wat hy sedert 7 Oktober toepas, duur voort. Dit kom nadat hy nie voldoende betaling van die munisipaliteit gekry het nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.8%
Rand - Pond
20.67
+1.0%
Rand - Euro
17.19
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,838.17
-0.1%
Silwer
24.47
+1.3%
Palladium
2,065.50
+3.1%
Platinum
1,042.50
+1.5%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos