Interdik teen Kaapstad-metro oor haweloses verleng

akkreditasie
Ter illustrasie. Die plek waar ’n hawelose persoon in Kuilsrivier bly. Foto: Argief
Ter illustrasie. Die plek waar ’n hawelose persoon in Kuilsrivier bly. Foto: Argief

Die Kaapstad-metroraad ontken dat hy hawelose mense teiken en sê hy sal voortgaan om op te tree teen diegene wat munisipale verordenings verontagsaam.

JP Smith, burgemeesterskomiteelid vir veiligheid en sekuriteit, het Vrydag gesê die metroraad is teleurgesteld nadat ’n vorige voorlopige interdik teen die metroraad Donderdag in die hooggeregshof in Kaapstad verleng is. Die metroraad oorweeg om aansoek tot appèl teen die verlenging te doen.

Lucien Lewin, ’n regsverteenwoordiger van die firma Dingley Marshall Ingelyf, sê ingevolge die verlenging van die interdik mag die metroraad nie op haweloses se eiendom beslag lê of hulle teister nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Arsenal 0
Liverpool 1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.19
+0.9%
Rand - Pond
20.66
+1.0%
Rand - Euro
17.20
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,839.40
-0.1%
Silwer
24.50
+1.4%
Palladium
2,070.50
+3.4%
Platinum
1,044.50
+1.7%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos