Deel

Interdik toegestaan om Ekurhuleni-raadsvergadering te keer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Raymond Dhlamini Foto: Ekurhuleni-metro
Raymond Dhlamini Foto: Ekurhuleni-metro

Die hooggeregshof in Johannesburg het ’n dringende interdik aan die DA toegestaan om ’n spesiale raadsvergadering van die Ekurhuleni-metro te keer.

Die hofaansoek is aangehoor twee uur voordat die sitting Maandag om 10:00 sou begin.

Raymond Dhlamini, die speaker, en die DA het die aansoek ingedien om ’n sitting te keer wat vir Maandag deur dr. Imogen Mashazi, die stadsbestuurder, belê is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.31
-0.8%
Rand - Pond
22.49
-1.1%
Rand - Euro
19.76
-0.8%
Rand - Aus dollar
12.17
-0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
972.25
+0.4%
Palladium
1,417.94
+1.2%
Goud
1,956.23
-1.1%
Silwer
23.03
-0.9%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,785
+0.9%
Alle aandele
75,284
+0.8%
Hulpbronne 10
64,924
+1.0%
Industriële 25
102,191
+0.6%
Finansiële 15
15,417
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos