Inwoners ruk op na Bloemwater ná 7 dae sonder water

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Só het die inwoners van Pellissier en ander suidelike woonbuurte wat ’n week laas water gehad het, Vrydag by Bloemwater se hekke saamgedrom. Foto: Marietjie Gericke
Só het die inwoners van Pellissier en ander suidelike woonbuurte wat ’n week laas water gehad het, Vrydag by Bloemwater se hekke saamgedrom. Foto: Marietjie Gericke

Woedende inwoners van Pellissier en ander woonbuurte in die suide van Bloemfontein het Vrydag opgeruk na Bloemwater se hekke in Pellissier waar hulle hul misnoeë uitgespreek het omdat hulle al sewe dae sonder water sit.

Sowat 60 voertuie was buite die hekke geparkeer, terwyl die polisie ’n wakende oog gehou het.

“Ons kyk uit op die Brandkop-reservoir in Pellissier waarvandaan 67% van Bloemfontein se water versprei word, maar sit sonder water,” het een van die gegriefde inwoners gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 178/4
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.46
-0.5%
Rand - Pond
21.00
-0.1%
Rand - Euro
17.56
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.11
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,813.71
-0.3%
Silwer
23.35
+1.4%
Palladium
1,903.50
+1.3%
Platinum
981.00
+0.5%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.8%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.3%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos