Inwoners vies oor rommel wat ophoop in Knysna

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die rommel soos vroeër uit ’n kantoorvenster gesien in die gebied van Unity- en Montagustraat in Knysna.  Foto: Verskaf
Die rommel soos vroeër uit ’n kantoorvenster gesien in die gebied van Unity- en Montagustraat in Knysna. Foto: Verskaf

Knysna “moes nooit die lys van top-toerismebestemmings in die wêreld gehaal het nie as ’n mens kyk na ’n hoop vullis wat daagliks groter word, mense wat in die openbaar urineer en die ondraaglike reuke” in die gebied rondom Unity- en Montagustraat.

Dit is die mening van omgekrapte inwoners van Knysna wat wys na die hoop rommel waarop mense uit hul kantoorvensters in die gebied moet uitkyk. Op foto’s van die rommel kan swart sakke, vrot kos en bokse gesien word.

“Dit is reg voor ons kantoorvenster. Ons kyk letterlik elke sekonde daarop uit,” het ’n kantoorwerker gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.82
+0.1%
Rand - Pond
19.86
-0.1%
Rand - Euro
16.81
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.25
-0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,857.99
+0.6%
Silwer
22.02
+1.2%
Palladium
2,023.97
+2.7%
Platinum
970.37
+1.2%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,737
+1.2%
Alle aandele
68,364
+1.2%
Hulpbronne 10
74,644
+2.9%
Industriële 25
72,924
-0.0%
Finansiële 15
15,945
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos