Jhb-metro wil ook nou krag van private firmas koop

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Mpho Phalatse, burgemeester van Johannesburg. Foto: Bloomberg
Dr. Mpho Phalatse, burgemeester van Johannesburg. Foto: Bloomberg

Die Johannesburg-metro beoog om 500 megawatt elektrisiteit van onafhanklike produsente aan te koop om die voortdurende kragonderbrekings in die stad te bekamp.

’n Versoek vir voorstelle wag op goedkeuring van die nasionale tesourie en behoort binne weke uitgereik te word, het die burgemeester, Mpho Phalatse, Maandag in ’n onderhoud met Bloomberg gesê.

“Ons gaan private maatskappye nooi om te bie om saam met die regering te werk,” sê sy. “Hierdie soort transaksies wat ons wil aangaan, moet verseker dat ons inkomste beskerm word en die energievoorsiening gestabiliseer word.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
India (w) 72/0
Malaysia (w) 0
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.02
+0.3%
Rand - Pond
20.18
-0.1%
Rand - Euro
17.67
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,663.33
+0.1%
Silwer
19.33
+1.6%
Palladium
2,170.50
+0.2%
Platinum
865.50
+0.1%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,344
-0.1%
Alle aandele
63,702
-0.0%
Hulpbronne 10
60,122
-0.2%
Industriële 25
77,304
-0.1%
Finansiële 15
13,813
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos