Johannesburg kry dalk al Vrydag nuwe burgemeester

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Jolidee Matongo, wat Dinsdagoggend onbestrede tot die nuwe uitvoerende burgemeester van die Johannesburg-metro verkies is. Foto: Raymond Willemse
Jolidee Matongo, wat Dinsdagoggend onbestrede tot die nuwe uitvoerende burgemeester van die Johannesburg-metro verkies is. Foto: Raymond Willemse

Die ANC in Gauteng meen Mpho Moerane, die party se aangewese burgemeesterskandidaat, sal Vrydag as Johannesburg se nuwe burgemeester aangewys word.

David Makhura, premier van Gauteng, het Donderdag op ’n mediakonferensie gesê die ANC se plaaslike, asook die provinsiale uitvoerende komitee, het saamgestem dat Moerane die party se volgende burgemeesterskandidaat moet wees. “Hy is die regte persoon om Johannesburg vorentoe te neem. Daar sal Vrydag op ’n spesiale sitting vir die nuwe burgemeester gestem word,” sê hy.

Moerane het voorheen as burgemeesterskomiteelid vir omgewing en infrastruktuur gedien.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 181/7
Papua New Guinea 97/10
besig om te laai... Regstreeks
Knights 92/4
North West 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-0.9%
Rand - Pond
19.99
-0.8%
Rand - Euro
16.85
-0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.6%
Rand - Jen
0.13
-1.4%
Goud
1,783.22
+0.0%
Silwer
24.24
-0.5%
Palladium
2,024.50
-2.5%
Platinum
1,047.00
-0.2%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.4%
Alle aandele
66,189
-1.3%
Hulpbronne 10
61,545
-2.6%
Industriële 25
85,379
-0.3%
Finansiële 15
13,931
-1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos