Kaapse metro sê hy boelie nie haweloses met nuwe regulasies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Hawelose mense wat op straat in Kaapstad woon. Foto: Jaco Marais
Hawelose mense wat op straat in Kaapstad woon. Foto: Jaco Marais

Te midde van aantygings dat die Kaapstad-metro haweloosheid as ’n misdaad gaan hanteer met nuwe munisipale regulasies, sê Dan Plato, burgemeester, die metro het nog nooit haweloosheid as ’n misdaad beskou nie en sal dit ook nie doen nie.

Plato sê die aanpassing van die bestaande verordening hieroor is daartoe beperk dat die metro sy grondwetlike plig oor die verbod dat mense in openbare plekke mag oornag, kan toepas.

Dit gaan ook daaroor dat die metro eerstens hawelose mense wat op straat bly moet bystaan met ’n aanbod dat hulle by ’n skuiling kan gaan woon, en dat daar maatskaplike bystand aan hulle verleen word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Oman 116/7
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Knights 127/7
North West 42/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-1.1%
Rand - Pond
19.99
-1.1%
Rand - Euro
16.85
-1.1%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.8%
Rand - Jen
0.13
-1.6%
Goud
1,780.93
-0.1%
Silwer
24.15
-0.7%
Palladium
2,010.50
-3.0%
Platinum
1,050.50
-0.2%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.4%
Alle aandele
66,189
-1.3%
Hulpbronne 10
61,545
-2.7%
Industriële 25
85,379
-0.1%
Finansiële 15
13,931
-1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos