Stadion-geknoei: Meer as driekwart van geld nie terugbetaal

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Kaapstad-stadion in Junie 2010 toe van die Wêreldbekersokkertoernooi se wedstryde daar gehou is. Foto: Jaco Marais
Die Kaapstad-stadion in Junie 2010 toe van die Wêreldbekersokkertoernooi se wedstryde daar gehou is. Foto: Jaco Marais

Drie konstruksiemaatskappye wat deur die Kaapstad-metro gedagvaar is om R429,4 miljoen terug te betaal ná ’n grootskaalse geknoei met die tenders om destyds die Kaapstad-stadion te bou, gaan nou minder as ’n kwart daarvan terugbetaal.

Die konstruksiemaatskappye WBHO, Stefanutti Stocks en Aveng (Afrika) en die metro het Woensdag in ’n gesamentlike verklaring gesê hulle het ooreengekom dat dit “in die beste belang van alle partye is” om te skik eerder as om voort te gaan met ’n uitgerekte en duur arbitrasie-saak.

Die skikking behels dat elke kontrakteur R31,3 miljoen oor ’n driejaartydperk aan die metro afbetaal. WBHO en Stefanutti Stocks het ook onderneem om in gemeenskapsprojekte in Kaapstad te belê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Malaysia 137/7
Singapore 127/6
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 0
India 0/0
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 186/5
South Africa (w) 284/10
Rand - Dollar
16.04
-1.1%
Rand - Pond
19.57
-0.5%
Rand - Euro
16.85
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.10
-1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,820.15
-0.1%
Silwer
20.97
-0.9%
Palladium
1,874.50
+0.1%
Platinum
913.00
+0.2%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
61,783
+0.4%
Alle aandele
68,035
+0.3%
Hulpbronne 10
66,072
+0.9%
Industriële 25
80,433
+0.3%
Finansiële 15
15,387
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos