Kaapstad-metroraad belowe hulp in geval van erger beurtkrag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Geordin Hill-Lewis Foto: Misheck Makora
Geordin Hill-Lewis Foto: Misheck Makora

Met die fase 6-beurtkrag wat Eskom Dinsdagmiddag ingestel het, bou die Kaapstad-metroraad sy kragreserwes op om die uitwerking van beurtkrag te versag.

Beurtkrag bly van 16:00 tot 22:00 vir die metroraad se verbruikers op fase 4 en sal Woensdag van 00:00 tot 05:00 op fase 2 wees.

Die metro bou sy kragreserwes op grootliks met behulp van die Steenbras-kragstasie, terwyl hy ’n beroep doen op almal om saam te werk in die erger beurtkrag wat voorlê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.2%
Rand - Euro
16.59
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos