Deel

Koalisie in Tshwane wil nou hof toe oor speaker

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mncedi Ndzwanana Foto: Verskaf/Tshwane-metroraad
Mncedi Ndzwanana Foto: Verskaf/Tshwane-metroraad

Die veelparty-koalisie in die Tshwane-metro dreig om die hof te nader om ’n interdik teen die ANC en EFF te bekom weens die “ondermyning van demokrasie”.

Dit kom nadat ’n beoogde mosie van wantroue teen Mncedi Ndzwanana van die African Transformation Movement (ATM) en speaker van die Tshwane-metro nie Maandag plaasgevind het soos beoog is nie.

Ndzwanana is onlangs met die steun van die ANC en EFF tot speaker verkies nadat 69 stembriewe van DA-raadslede as bedorwe beskou is omdat die stembriewe merke opgehad het wat die geheime stemming belemmer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Australia 469/10 & 123/4
India 296/10
besig om te laai... Regstreeks
United Arab Emirates 184/10
West Indies 185/6
Rand - Dollar
18.71
+0.7%
Rand - Pond
23.54
+0.5%
Rand - Euro
20.12
+1.0%
Rand - Aus dollar
12.61
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Platinum
1,011.21
+0.2%
Palladium
1,319.67
-3.0%
Goud
1,961.86
-0.2%
Silwer
24.29
+0.1%
Brent-ruolie
75.96
-1.3%
Top-40
71,602
-0.1%
Alle aandele
76,936
-0.1%
Hulpbronne 10
68,393
-1.2%
Industriële 25
102,984
-0.4%
Finansiële 15
15,877
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos