Koeldrankfirmas help met water in Hondeklipbaai

akkreditasie
Die koeldrankmaatskappy, Twizza het 34 ton water vir Hondeklipbaai in die Noord-Kaap geskenk omdat die dorp 'n waterkrisis beleef. Die organisasie Boere Droogtehulp neem die water na Hondeklipbaai.
Die koeldrankmaatskappy, Twizza het 34 ton water vir Hondeklipbaai in die Noord-Kaap geskenk omdat die dorp 'n waterkrisis beleef. Die organisasie Boere Droogtehulp neem die water na Hondeklipbaai.

Inwoners van Hondeklipbaai en Koiingnaas in die Noord-Kaap sukkel sedert Oktober met swak tot geen watervoorsiening.

Teen Woensdag moes hulle hulp van organisasies vra om water aan die dorp te skenk.

Die koeldrankmaatskappye Coca-Cola en Twizza het tot die dorp se redding gekom en Coca-Cola het Woensdag bottels water afgelewer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos