Deel

Kontrakteur aangestel om Vrystaatse ‘pad van dood’ te herstel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Motor wat in die water beland het langs die R30-pad by Allanridge in die Vrystaat.  Foto: Verskaf
’n Motor wat in die water beland het langs die R30-pad by Allanridge in die Vrystaat. Foto: Verskaf

Tien maande nadat die R30-pad buite Allanridge in die Vrystaat oorstroom het en 35 mense dood en minstens 60 beseer is, gaan die pad nou herstel word.

Vrystaat Landbou sê in ’n mediaverklaring hy verwelkom die aanstelling van kontrakteurs om die pad te herstel, maar meen dat die regering vroeër al moes ingryp.

R22 miljoen is bewillig om die stuk pad van 300 m te herstel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.20
-0.2%
Rand - Pond
22.44
-0.1%
Rand - Euro
19.71
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Platinum
959.05
-0.9%
Palladium
1,417.07
+0.8%
Goud
1,967.35
-0.3%
Silwer
23.22
-0.5%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,445
0.0%
Alle aandele
76,047
0.0%
Hulpbronne 10
66,459
0.0%
Industriële 25
102,327
0.0%
Finansiële 15
15,628
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos