Deel

Kos vrot, maar Mkhondo-bestuur drink sjampanje, konjak by see

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Duisende liter water spuit uit dié lekkasie in Piet Retief. Foto: Mkhondo-munisipaliteit
Duisende liter water spuit uit dié lekkasie in Piet Retief. Foto: Mkhondo-munisipaliteit

Terwyl die kos van die mense van Piet Retief en Amsterdam weens kragprobleme en veral die Eskom-skuld in hul yskaste vrot, het die munisipale bestuur en hul gaste glo duisende rande se sjampanje en konjak op ’n peperduur strategiese werksessie by die see uitgedrink. En die belastingbetalers het daarvoor betaal.

Inwoners van dié dorpe in Mpumalanga is woedend hieroor. Afgesien van Eskom se gewone beurtkrag, pas die Mkhondo-munisipaliteit ook sy eie roterende beurtkrag toe. Dorpenaars sit ure sonder krag, en die inwoners van Amsterdam het op sommige dae net vier uur lank krag.

Die munisipaliteit skuld Eskom R341 miljoen en die kragvoorsiener is glo nie bereid om sy kapasiteit van 18 MVA te verhoog tensy die munisipaliteit sy skuld vereffen nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
England 152/1
Ireland 172/10
Rand - Dollar
19.63
+0.5%
Rand - Pond
24.59
-0.2%
Rand - Euro
21.12
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
1,005.73
+0.2%
Palladium
1,392.93
+1.2%
Goud
1,977.99
+0.8%
Silwer
23.89
+1.6%
Brent-ruolie
72.60
-1.5%
Top-40
70,656
+0.9%
Alle aandele
75,783
+0.9%
Hulpbronne 10
68,962
+2.1%
Industriële 25
102,956
+0.2%
Finansiële 15
14,630
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos