Koster-burgemeester kry glo R200 000 meer vir brandstof

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Inwoners van Koster in Noordwes voor die munisipale kantoor om water by ’n boorgat te kry. Foto: Verskaf
Inwoners van Koster in Noordwes voor die munisipale kantoor om water by ’n boorgat te kry. Foto: Verskaf

Terwyl Koster al meer as drie weke sonder water is, is die brandstofbegroting vir die burgemeester van die Kgetlengrivier-munisipaliteit glo met ’n yslike 546% verhoog.

Volgens Wilhelm Rocher, ’n onafhanklike raadslid, is dié munisipaliteit, wat Koster bedien, se prioriteite misplaas.

Hy sê die ANC-beheerde raad het Maandag die aansuiweringsbegroting deurgedruk wat glo nie voor die finansiële portefeuljekomitee ter tafel gelê is nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 84/5
India 416/10
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-1.0%
Rand - Euro
17.21
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos