Koster: Dienste tot stilstand oor ‘diefstal, bedrog’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Joseph Mogale (links), munisipale bestuurder van die Kgetlengrivier-munisipaliteit, redekawel in Januarie met Johannes Seolwane, Koster se balju, toe inwoners dienste daar ingevolge ’n hofbevel kon oorneem. Foto: Deaan Vivier
Joseph Mogale (links), munisipale bestuurder van die Kgetlengrivier-munisipaliteit, redekawel in Januarie met Johannes Seolwane, Koster se balju, toe inwoners dienste daar ingevolge ’n hofbevel kon oorneem. Foto: Deaan Vivier

Dienslewering in Koster, Noordwes, het die afgelope week tot stilstand gekom omdat munisipale werkers se pensioen- en belastingbydraes glo nie aan die tersaaklike owerhede oorbetaal word nie.

Koster word bedien deur die beleërde Kgetlengrivier-munisipaliteit. Die munisipaliteit, wat Koster, Swartruggens en Derby bedien, was sedert Desember verlede jaar gereeld om die verkeerde redes in die nuus.

Eers het die hooggeregshof in Mmabatho, Noordwes, in Desember ’n aansoek toegestaan dat inwoners tydelik die bestuur van die water- en rioleringswerke in Koster en Swartruggens mag oorneem. Dit was nadat hulle bewyse aan die hof voorgelê het oor hoe water- en rioleringsdienste oor ’n tydperk van jare ineengestort het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 340/5
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 168/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
+0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.1%
Rand - Aus dollar
10.97
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos