Koster-inwoners dalk gou self aan stuur van water, riool

akkreditasie
Onbehandelde rioolvuil vloei deur Koster na die Kosterdam, wat in­woners van drinkwater voorsien.
Onbehandelde rioolvuil vloei deur Koster na die Kosterdam, wat in­woners van drinkwater voorsien.

Inwoners van Koster, Swartruggens en Derby het Vrydag ’n vroeë Kersgeskenk gekry toe die hooggeregshof in Mmabatho, Noordwes, hul dringende aansoek om water- en riooldienste daar self te bestuur, toegestaan het.

Dít sal gebeur indien die Kgetlengrivier-munisipaliteit wat dié dorpe en omliggende townships bedien, die water- en rioolaanlegte nie binne tien weekdae regruk nie.

Regter F.S. Gura het boonop gelas Joseph Mogale, die munisipale bestuurder, sal 90 dae tronkstraf moet uitdien indien die vloei van rioolvuil in die omgewing na damme en riviere nie stopgesit word nie. Dieselfde geld indien gebrekkige waterverskaffing in Koster en Swartruggens nie verbeter nie. Die hof het bevind die munisipaliteit kom nie sy plig na om toe te sien dat dié dienste reg bestuur word nie en die wateraanlegte is vervalle.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 408/10
Bangladesh 234/10 & 132/6
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10 & 183/2
New Zealand 329/10 & 326/10
Rand - Dollar
15.85
-0.2%
Rand - Pond
19.51
-0.7%
Rand - Euro
16.77
-0.6%
Rand - Aus dollar
10.99
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,838.85
+0.6%
Silwer
21.53
+1.8%
Palladium
1,932.41
+2.8%
Platinum
916.00
+0.5%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
61,499
+2.5%
Alle aandele
67,841
+2.3%
Hulpbronne 10
65,977
+2.4%
Industriële 25
79,698
+4.1%
Finansiële 15
15,454
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos