Koster: Inwoners dalk weer hof toe ná 34 dae sonder water

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Joseph Sethabela, wat in die Reagile-township by Koster woon, sê hy het al vir drie maande geen watertoevoer nie. Hy moet elke dag 4 km loop om water te gaan haal.  Foto: Verskaf
Joseph Sethabela, wat in die Reagile-township by Koster woon, sê hy het al vir drie maande geen watertoevoer nie. Hy moet elke dag 4 km loop om water te gaan haal. Foto: Verskaf

Inwoners van die beleërde Koster in Noordwes draai moontlik binnekort weer in die hof oor dienslewering terwyl die dorp al vir 34 dae geen watertoevoer het nie.

“Inwoners se vermoë om ander by te staan met die voorsiening van boorgatwater is ook nou uitgeput,” sê Andreas Peens, prokureur van die aksiegroep Kgetlengrivier Besorgde Inwoners (KBI).

Hy het Maandag in ’n brief aan die minister van water en sanitasie, Noordwes se departement van samewerkende regering en tradisionele sake, die premier en Magalies Water om hulp gesmeek en sê regsoptrede sal kom indien die watertoevoer nie teen Woensdag om 13:00 herstel is nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Namibia (w) 186/7
Germany (w) 90/2
besig om te laai... Regstreeks
England 284/10
India 416/10 & 19/1
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-0.0%
Rand - Euro
17.21
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos