Koster-krane (dalk) weer vol ná ’n volle 35 droë dae

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Carel van Heerden, voorsitter van die aksiegroep Kgetlengrivier Besorgde Inwoners (KBI), verlede jaar by die watersuiweringsaanleg in Koster nadat die KBI miljoene rande daaraan bestee het om dit weer aan die gang te kry. Foto: Deon Raath
Carel van Heerden, voorsitter van die aksiegroep Kgetlengrivier Besorgde Inwoners (KBI), verlede jaar by die watersuiweringsaanleg in Koster nadat die KBI miljoene rande daaraan bestee het om dit weer aan die gang te kry. Foto: Deon Raath

Daar was Woensdag lig aan die einde van die tonnel vir inwoners van Koster, Noordwes, nadat water die eerste keer in 35 dae weer in reservoirs gepomp kon word.

Dít nadat die Kgetlengrivier-munisipaliteit wat die gebied bedien, langer as ’n maand gespook het om ’n stukkende pomp te herstel wat water na die dorp en die Reagile-township pomp.

Die munisipaliteit het talle redes aangevoer oor hoekom dit so lank geneem het om die pomp te herstel of te vervang. ’n Nuwe motor vir die pomp het oorverhitting veroorsaak. Toe ’n nuwe pomp eindelik aankom, was dit te klein. Daarna moes daar weer vir die regte nuwe pomp gewag word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 340/5
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 224/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
-0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.98
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos