KYK | DA vra grond in Mangaung vir private ontwikkeling

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
DA-lede by die stuk grond oorkant die Fidel Castro-gebou in Bloemfontein wat hulle meen deur die Vrystaatse provinsiale regering vir private ontwikkeling beskikbaar gemaak moet word. Voor is dr. Roy Jankielsohn, Vrystaatse DA-leier. Foto: Verskaf
DA-lede by die stuk grond oorkant die Fidel Castro-gebou in Bloemfontein wat hulle meen deur die Vrystaatse provinsiale regering vir private ontwikkeling beskikbaar gemaak moet word. Voor is dr. Roy Jankielsohn, Vrystaatse DA-leier. Foto: Verskaf

Die DA doen ’n beroep op die Vrystaatse provinsiale regering om ’n leë stuk grond, wat tans in besit van die provinsie is, vry te stel vir kommersiële ontwikkeling deur die private sektor.

Dr. Roy Jankielsohn, DA-leier in die Vrystaat, sê dit is die stuk grond oorkant die Fidel Castro-gebou wat tydens die Mangaung African Cultural Festival (Macufe) in Bloemfontein vir parkeerplek gebruik word.

Hy sê Mangaung het ’n tekort aan bekostigbare behuising in die stadskern, wat veroorsaak dat baie inwoners aan die buitewyke van die stad moet bly – ver weg van werk en geleenthede.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.33
+0.0%
Rand - Pond
20.51
+0.7%
Rand - Euro
17.10
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,802.88
-0.9%
Silwer
22.91
-2.6%
Palladium
2,279.00
-2.4%
Platinum
1,023.00
-1.1%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
66,882
-0.7%
Alle aandele
73,290
-0.7%
Hulpbronne 10
74,846
-0.5%
Industriële 25
90,322
-1.3%
Finansiële 15
14,991
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos