KYK | Kaapse raad-vergadering in chaos, speaker sê jammer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n EFF-lid staan op en skree op die speaker, Felicity Purchase. Foto: Skermgreep
’n EFF-lid staan op en skree op die speaker, Felicity Purchase. Foto: Skermgreep

Die Kaapstadse metroraadsvergadering het Donderdag in chaos ontaard met veiligheidsbeamptes wat ingeroep is om ’n EFF-lid te verwyder.

Die speaker, Felicity Purchase, het opdrag gegee dat ’n EFF-lid, Banzi Dambuza, verwyder word nadat gestem is oor ’n agendapunt oor die aanvaarding van die proses om die nuwe geïntegreerde ontwikkelingsplan vir die nuwe ampstermyn op te stel.

Sy het egter later om verskoning gevra vir “haar aandeel in die gebeure”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 40/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.88
+0.3%
Rand - Pond
21.07
+0.5%
Rand - Euro
17.96
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.22
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Goud
1,772.80
+0.3%
Silwer
22.36
-0.1%
Palladium
1,855.00
+4.0%
Platinum
946.50
+0.6%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,529
-0.0%
Alle aandele
71,012
-0.0%
Hulpbronne 10
67,147
-0.6%
Industriële 25
93,751
+0.1%
Finansiële 15
13,988
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos