KYK: Mangaung se metropolisie toe nie bekend gestel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Sisi Ntombela, die Vrystaatse premier, het weer eens ingegryp oor dreigende onluste in Bloemfontein. Foto: Mlungisi Louw
Sisi Ntombela, die Vrystaatse premier, het weer eens ingegryp oor dreigende onluste in Bloemfontein. Foto: Mlungisi Louw

Die beplande bekendstelling van die Mangaung-metropolisiediens Donderdagoggend in die Vrystaatstadion in Bloemfontein, is van die baan.

Dit kom nadat Sisi Ntombela, die Vrystaatse premier, weer op hoë vlak ingegryp het oor dreigemente van betogings weens onder meer ontevredenheid oor die metropolisiediens en daarop gemik is om Bloemfontein Donderdag tot stilstand te ruk.

Potso Motoko, voorsitter van die Mangaung-diensleweringsforum, het vroeër in ’n verklaring gesê hulle sal Bloemfontein en ander dorpe in die Mangaung-metro Donderdag “sluit”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Oman 122/10
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Knights 127/7
North West 42/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-1.1%
Rand - Pond
19.99
-1.1%
Rand - Euro
16.85
-1.1%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.8%
Rand - Jen
0.13
-1.6%
Goud
1,780.93
-0.1%
Silwer
24.15
-0.7%
Palladium
2,010.50
-3.0%
Platinum
1,050.50
-0.2%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.4%
Alle aandele
66,189
-1.3%
Hulpbronne 10
61,545
-2.8%
Industriële 25
85,379
-0.1%
Finansiële 15
13,931
-1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos