Deel

Kyk na stadsbeplanning om skade van vloede te beperk – CR

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa word Dinsdag in Port St. Johns deur Thembi Nkadimeng, minister van samewerkende regering en tradisionele sake, oor die omvang van vloedskade in die gebied ingelig.  Foto: Twitter/ Departement van menslike nedersettings
Pres. Cyril Ramaphosa word Dinsdag in Port St. Johns deur Thembi Nkadimeng, minister van samewerkende regering en tradisionele sake, oor die omvang van vloedskade in die gebied ingelig. Foto: Twitter/ Departement van menslike nedersettings

Stadsbeplanning op munisipale vlak in Suid-Afrika sal voortaan drasties moet verbeter om inwoners meer doeltreffend teen vloede te beskerm, sê pres. Cyril Ramaphosa.

Hy het Dinsdagmiddag so aan joernaliste gesê toe hy Port St. Johns besoek het nadat mense verlede week Donderdag in dié Oos-Kaapse dorp en omliggende gebiede in oorstromings dood is en eiendom en openbare infrastruktuur beskadig is.

Mense van Port St. Johns, Ingquza Hill, Nyandeni en King Sabata Dalindyebo is ontwortel, terwyl noodsaaklike infrastruktuur, waaronder water- en elektrisiteitsdienste, erg ontwrig is. Paaie is verspoel en brûe het ineengestort.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.67
-0.1%
Rand - Pond
24.32
-0.2%
Rand - Euro
21.08
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.87
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.3%
Platinum
1,024.95
-0.5%
Palladium
1,418.83
-0.8%
Goud
1,943.25
-0.2%
Silwer
23.16
-0.7%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,444
+0.1%
Alle aandele
76,613
+0.0%
Hulpbronne 10
67,920
+0.7%
Industriële 25
106,261
-0.1%
Finansiële 15
14,582
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos