Mafube: Boxer-geskenkbewyse in plaas van salarisse

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Thomas Mkhaza is twee weke gelede ontplooi as die administrateur van die Mafube-munisipaliteit.  Foto: Argief
Thomas Mkhaza is twee weke gelede ontplooi as die administrateur van die Mafube-munisipaliteit. Foto: Argief

Die Mafube-munisipaliteit in die Vrystaat het vir sy 275 werknemers, sy burgemeester en raadslede geskenkbewyse van R2 000 elk van die afslag-winkelgroep Boxer in plaas van hul Mei-salarisse gegee.

Mafube, wat dorpe soos Frankfort, Villiers, Cornelia en Tweeling bedien, is een van talle Vrystaatse munisipaliteite wat nie geld gehad het om salarisse vir Mei te betaal nie.

Thomas Mkhaza, wat twee weke gelede deur die provinsiale regering as administrateur hier ontplooi is, het aan Netwerk24 bevestig dat die geskenkbewyse in plaas van salarisse gegee is. Volgens hom was dit ’n raadsbesluit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.79
-1.0%
Rand - Pond
20.26
-0.0%
Rand - Euro
17.08
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,775.15
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
2,130.50
0.0%
Platinum
937.50
0.0%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,114
+1.3%
Alle aandele
69,519
+1.2%
Hulpbronne 10
64,042
+2.5%
Industriële 25
84,928
+0.3%
Finansiële 15
15,675
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos