Mangaung in waterkrisis oor te veel sand in drinkwater

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die sand ná die reën in die Caledonrivier en die Welbedachtdam het waterkrisisse in Bloemfontein veroorsaak omdat Bloemwater nie vinnig genoeg die sanderige water kon onttrek en skoonmaak nie. Hier is 'n foto van die Welbedachtdam, wat deur die Caledonrivier gevoed word. Foto: Argief
Die sand ná die reën in die Caledonrivier en die Welbedachtdam het waterkrisisse in Bloemfontein veroorsaak omdat Bloemwater nie vinnig genoeg die sanderige water kon onttrek en skoonmaak nie. Hier is 'n foto van die Welbedachtdam, wat deur die Caledonrivier gevoed word. Foto: Argief

Net twee weke ná die munisipale verkiesings is die inwoners van die Mangaung-metro die naweek weer in ’n waterkrisis gedompel. Duisende huishoudings het vanaf Vrydagmiddag laat tot Maandag waterprobleme ondervind.

Rossouw Botes, DA-wyksraadslid vir wyk 25 (Pellissier en Fichardtpark) en dié party se woordvoerder oor watersake, het gesê die inwoners van Pellissier en woonbuurte in die suide het sedert Vrydagmiddag begin kla dat hul krane droog is. Ander mense in die suide het weer oor swak waterdruk gekla.

“By nadere ondersoek het dit geblyk dat water met ’n hoë sandinhoud in die Caledonrivier afgekom het, wat ’n hoë vlak van besoedeling veroorsaak het.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos