Mangaung-metro gaan glo wenke by Rwanda soek

akkreditasie
Varkhok se moses. Dit is hoe Bloemfontein se strate en parke lyk. Nou gaan ’n afvaardiging glo Rwanda toe om te kyk hoe stede, dorpe en parke daar skoon gehou word.Foto: Annemarie Burger
Varkhok se moses. Dit is hoe Bloemfontein se strate en parke lyk. Nou gaan ’n afvaardiging glo Rwanda toe om te kyk hoe stede, dorpe en parke daar skoon gehou word.Foto: Annemarie Burger

Terwyl Bloemfontein soos ’n varkhok lyk, beplan ’n afvaardiging van die Mangaung-metro glo ’n besoek aan Rwanda om te gaan kyk hoe dié land sy parke en stede skoonhou.

Die afvaardiging sal Rwanda onder leiding van Olly Mlamleli, uitvoerende burgemeester, besoek.

Volgens opposisie-raadslede soos dr. Elizabeth Snyman-Van Deventer van die VF Plus, is daar baie plekke in Suid-Afrika waar die metro eerder kan gaan kyk hoe dit gedoen word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.76
+0.5%
Rand - Pond
19.83
+0.1%
Rand - Euro
16.84
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.20
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,853.18
+0.4%
Silwer
21.78
+0.1%
Palladium
2,002.00
+1.6%
Platinum
958.00
-0.1%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,788
+1.3%
Alle aandele
68,367
+1.2%
Hulpbronne 10
74,616
+2.8%
Industriële 25
73,018
+0.1%
Finansiële 15
15,916
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos