Mangaung-metro ‘gaan nie meer oortyd betaal’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Elizabeth Snyman van DeventerFoto: Argief
Dr. Elizabeth Snyman van DeventerFoto: Argief

Die Mangaung-metro gaan sy werknemers van 1 Julie af nie meer vir oortydwerk betaal nie.

Dié besluit is Dinsdag deur Andries Morake, waarnemende burgemeester, aangekondig op die vergadering van adjunkministers en organisasies wat inwoners verteenwoordig oor die distriksontwikkelingsmodel vir die Mangaung-streek.

Die distriksontwikkelingsmodel is ’n plan van pres. Cyril Ramaphosa om die land in distrikte te probeer ontwikkel. Die Mangaung-streek is een van vyf distrikte in die Vrystaat.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.8%
Rand - Pond
20.70
+0.8%
Rand - Euro
17.24
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.00
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,839.13
-0.1%
Silwer
24.16
+0.0%
Palladium
2,039.15
+1.8%
Platinum
1,041.10
+1.4%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,427
-0.1%
Alle aandele
76,086
-0.1%
Hulpbronne 10
77,299
+0.4%
Industriële 25
95,277
-0.4%
Finansiële 15
15,101
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos