Margate se strand wéér toe weens rioolprobleem

akkreditasie
Margate se strand. Foto: Verskaf
Margate se strand. Foto: Verskaf

Die DA eis nou dat die regering ingryp nadat Margate se strand en strandmeer vir die soveelste keer die afgelope jare gesluit moes word weens rioolstortings daar.

Die Margate-strandgebied van sowat 600 m lank is die grootste aan die Suidkus, sê dr. Rishigen Viranna, DA-LPW in KwaZulu-Natal en kiesafdelingshoof in die Ugu-distriksmunisipaliteit wat Margate bedien.

Die munisipaliteit het op 24 Februarie reeds ’n mediaverklaring uitgereik waarin enige ontspanningsbedrywighede op Margate se strand verbied word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 0
South Africa (w) 185/6
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 408/10
Bangladesh 234/10 & 132/6
Rand - Dollar
15.88
-0.4%
Rand - Pond
19.50
-0.6%
Rand - Euro
16.79
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.00
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,827.16
-0.0%
Silwer
21.27
+0.6%
Palladium
1,913.50
+1.8%
Platinum
902.50
-1.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
61,256
+2.1%
Alle aandele
67,573
+1.9%
Hulpbronne 10
65,274
+1.3%
Industriële 25
79,703
+4.1%
Finansiële 15
15,413
-1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos