Mense in Pta-Oos kan vir ’n week sonder krag sit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die substasie wat ontplof het, is die enigste in Mooikloof en bedien ’n baie groot gebied. Foto: Tshwane-metroraad
Die substasie wat ontplof het, is die enigste in Mooikloof en bedien ’n baie groot gebied. Foto: Tshwane-metroraad

Inwoners in verskeie buurte in Pretoria-Oos kan tot einde volgende week sonder kragtoevoer sit nadat ’n groot kragsubstasie in Mooikloof Woensdagmiddag ontplof het.

Hilgard Matthews, groephoof: kommunikasie by die Tshwane-metroraad, het Vrydag gesê die substasie is die enigste in Mooikloof en bedien ’n baie groot gebied. Onder andere ’n span van die munisipaliteit en ’n strukturele ingenieur is op die toneel om die skade te ondersoek. Die voorlopige aanduiding is dat inwoners in die geraakte gebiede tot nege dae geen kragtoevoer kan hê nie.

Volgens Matthews sal nuwe panele die sowat 26 wat in die ontploffing uitgebrand het, moet vervang.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Afghanistan 254/5
Netherlands 150/3
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.31
-0.3%
Rand - Pond
20.61
-0.1%
Rand - Euro
17.26
+0.2%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,839.10
-0.2%
Silwer
23.70
-1.2%
Palladium
2,164.00
+0.8%
Platinum
1,016.50
-1.6%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
66,116
+0.7%
Alle aandele
72,607
+0.6%
Hulpbronne 10
72,851
+1.9%
Industriële 25
90,660
-0.3%
Finansiële 15
14,812
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos