Mense spring in om begraafplaas skoon te maak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die gras is tussen die grafte in die Bainsvlei-begraafplaas in Bloemfontein gesny.  Foto: Verskaf
Die gras is tussen die grafte in die Bainsvlei-begraafplaas in Bloemfontein gesny. Foto: Verskaf

Lede van die DA en mense van die omgewing het Donderdag op Jeugdag ingespring en ’n groot deel van die verwaarloosde en begroeide Bainsvlei-begraafplaas in Bloemfontein skoongemaak.

Gras is ook tussen die grafte gesny, sê Dave McKay, DA-raadslid van Mangaung aan wie se wyk die begraafplaas grens.

“Mense het aan verskillende blokke in die begraafplaas gewerk en ons skat sowat 20% van die begraafplaas is skoongemaak,” sê hy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.65
-0.2%
Rand - Pond
20.16
-0.4%
Rand - Euro
17.03
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,791.76
+0.2%
Silwer
20.60
-0.3%
Palladium
2,199.00
-2.0%
Platinum
940.78
-0.5%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos