Mense van Koster hoop water bly nou loop

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Carel van Heerden, voorsitter van die aksiegroep Kgetlengrivier Besorgde Inwoners (KBI), by die waterwerke in Koster nadat inwoners die bestuur daarvan oorgeneem het. Foto: Deon Raath
Carel van Heerden, voorsitter van die aksiegroep Kgetlengrivier Besorgde Inwoners (KBI), by die waterwerke in Koster nadat inwoners die bestuur daarvan oorgeneem het. Foto: Deon Raath

Die water het Maandagoggend “sterk” uit Koster-inwoners se krane gevloei nadat hulle dae aaneen geen water gehad het nie.

Johan van der Bank, ’n inwoner van dié dorp in Noordwes, sê hulle was baie verlig toe die water Saterdag begin terugkom. Van der Bank en ander inwoners was teen Vrydag benoud dat hul waterkanne gaan leeg word voordat die watertoevoer herstel is.

Hy het ook die vrees van baie verwoord: dat inwoners kort voor lank terug sal wees in die nagmerrie van die afgelope jare toe hulle gereeld geen water gehad het nie en moes saamleef met die stank van onverwerkte rioolvuil wat in strate afloop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 0
South Africa (w) 284/10
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 408/10
Bangladesh 234/10 & 132/6
Rand - Dollar
15.86
-0.3%
Rand - Pond
19.48
-0.5%
Rand - Euro
16.79
-0.7%
Rand - Aus dollar
10.98
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,823.08
-0.2%
Silwer
21.18
+0.1%
Palladium
1,877.50
-0.2%
Platinum
910.50
-0.1%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
61,525
+2.6%
Alle aandele
67,827
+2.2%
Hulpbronne 10
65,489
+1.7%
Industriële 25
80,203
+4.7%
Finansiële 15
15,428
-1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos