Metro se eise sink rolbalklub in Springs

akkreditasie
Die metro eis selfs ’n deel van die kroeginkomste . . . Izak Hattingh, president van die Springs-rolbalklub, Vrydag langs een van die twee perfek versorgde grasperke waarop daar gister vir die laaste keer balle gerol is.   Foto’s: Elizabeth Sejake
Die metro eis selfs ’n deel van die kroeginkomste . . . Izak Hattingh, president van die Springs-rolbalklub, Vrydag langs een van die twee perfek versorgde grasperke waarop daar gister vir die laaste keer balle gerol is. Foto’s: Elizabeth Sejake

Eers het die munisipaliteit opgehou om die werkers se salarisse te betaal. Toe begin hulle rekeninge stuur vir water en ligte, en hulle trek die subsidie terug.

Maar toe hulle sê Springs se rolbalklub moet R11 000 huur én 10% van die kroeg se inkomste betaal, het dit die kameel se rug gebreek.

Dis toe, sê die klubpresident, Izak Hattingh, die afgelope week, dat die laaste hoop gesneuwel het. En saam met die hoop ook hul geduld. Nou kry jy net op een plek geduld: Op die naamborde wat aandui dat die klub in Geduld, Springs, geleë is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 435/6
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.95
-0.2%
Rand - Pond
19.75
+0.7%
Rand - Euro
16.77
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.18
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,815.44
+0.0%
Silwer
21.63
-0.0%
Palladium
2,096.50
+2.0%
Platinum
963.25
+0.8%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
63,051
+0.0%
Alle aandele
69,742
+0.1%
Hulpbronne 10
72,775
-0.0%
Industriële 25
77,668
-0.2%
Finansiële 15
15,995
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos