Burgemeester uiteindelik met opskiet van muntstuk aangewys

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Marlene van Staden, burgemeester van die Modimolle-Mookgophong-munisipaliteit in Limpopo. Foto: Verskaf
Marlene van Staden, burgemeester van die Modimolle-Mookgophong-munisipaliteit in Limpopo. Foto: Verskaf

Die DA kraai koning in die Modimolle-Mookgophong-munisipaliteit in Limpopo nadat Marlene van Staden weer as burgemeester verkies is.

Van Staden is Donderdagoggend deur die opskiet van ‘n muntstuk tot burgemeester verkies, nadat sy en Aaron Sebolai van die ANC weer dieselfde getal stemme gekry het.

Donderdag was die tweede keer wat Van Staden en Sebolai albei 14 stemme vir die amp as burgemeester gekry het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.12
+1.4%
Rand - Pond
20.63
+1.1%
Rand - Euro
17.14
+1.4%
Rand - Aus dollar
10.98
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,841.53
+0.0%
Silwer
24.59
+1.8%
Palladium
2,061.42
+2.9%
Platinum
1,048.51
+2.1%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos