Moeg vir foute op jou rekening? Dink hoe voel De Lille

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Patricia de Lille   Foto: Alon Skuy
Patricia de Lille Foto: Alon Skuy

Hierdie berig is aangepas nadat dit aanvanklik gepubliseer is.

Moedeloos oor foute op jou munisipale rekening? Dink bietjie hoe voel Patricia de Lille, minister van openbare werke en infrastruktuur, wat rekeninge van feitlik elke plaaslike owerheid in die land betaal.

’n Vraag in die parlement wat De Lille skriftelik beantwoord het, wys die departement skuld ’n allemintige R611 miljoen aan munisipaliteite vir die 81 575 geboue oor die land heen waarvoor haar departement verantwoordelik is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 436/6
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.97
-0.3%
Rand - Pond
19.78
+0.5%
Rand - Euro
16.78
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.19
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,815.18
+0.0%
Silwer
21.64
+0.1%
Palladium
2,092.50
+1.8%
Platinum
964.00
+0.8%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
63,268
+0.4%
Alle aandele
69,956
+0.4%
Hulpbronne 10
72,821
+0.0%
Industriële 25
78,118
+0.4%
Finansiële 15
16,026
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos