Deel

Munisipale bestuurder vir Theewaterskloof aangewys

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Derick Appel (links), speaker van Theewaterskloof, Boy Manqoba Ngubo, munisipale bestuurder, en Kallie Papier, burgemeester. Foto: Verskaf
Derick Appel (links), speaker van Theewaterskloof, Boy Manqoba Ngubo, munisipale bestuurder, en Kallie Papier, burgemeester. Foto: Verskaf

Boy Manqoba Ngubo, wat sedert Junie as munisipale bestuurder van Theewaterskloof waargeneem het, is voltyds in die pos aangestel.

Die raad het Donderdag besluit om hom aan te stel nadat tien kandidate vir die pos oorweeg is. Hy sal vir ’n termyn van vyf jaar dien.

Die Theewaterskloof-munisipaliteit bedien dorpe soos Grabouw, Caledon en Villiersdorp in die Overberg. Dit word deur ’n koalisie van die ANC, Good en die Patriotic Alliance regeer. Die DA was voorheen aan bewind.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.28
+1.2%
Rand - Pond
23.97
+1.4%
Rand - Euro
20.65
+1.3%
Rand - Aus dollar
12.76
+1.1%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Platinum
1,029.47
+2.4%
Palladium
1,408.13
-1.9%
Goud
1,961.28
+0.7%
Silwer
23.57
-0.2%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,422
-0.8%
Alle aandele
76,603
-0.7%
Hulpbronne 10
69,348
-1.4%
Industriële 25
103,842
-1.2%
Finansiële 15
14,979
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos