Munisipale werkers in Vrystaat laat betaal weens krisis

akkreditasie
Mokete Duma, hoof van die Vrystaatse departement van samewerkende regering en tradisionele sake. Foto: Netwerk24
Mokete Duma, hoof van die Vrystaatse departement van samewerkende regering en tradisionele sake. Foto: Netwerk24

Werkers van verskeie munisipaliteite in die Vrystaat is in Junie laat betaal weens die benarde finansiële situasie in die provinsie.

Werkers van die bankrot Kopanong-munisipaliteit in die Suid-Vrystaat sal eers volgende week hul salarisse ontvang. Dit sluit dorpe in soos Bethulie, Edenburg, Fauresmith, Gariepdam, Jagersfontein, Philippolis, Reddersburg, Springfontein, en Trompsburg.

Nkululeko Kelepu, Kopanong se waarnemende stadsbestuurder, sê salarisse sal eers Maandag betaal word. “Ons het vanoggend (Vrydag) met al ons werkers vergader om hulle hiervan te verwittig.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos