Munisipaliteit koop kuns vir versameling

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Earth Circuitry in Flight deur Bretten-Anne Moolman.      Foto’s: Willemien Green
Earth Circuitry in Flight deur Bretten-Anne Moolman. Foto’s: Willemien Green

Die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit (NMM) het die name van die kunstenaars wie se werk vir die stad se kunsversameling aangekoop sal word, aangekondig.

Die munisipaliteit het in 2020 in samewerking met die Rooi Lokasie-kunsgalery en die Nelson Mandela-kunsmuseum (NMM-kunsmuseum) ’n beroep op Oos-Kaapse kunstenaars wat in die provinsie woon of werk (of voorheen hier gewoon of gewerk het) gedoen om kunswerke in te dien.

Verskeie werke sou dan gekies word vir ’n uitstalling wat by die NMM-kunsmuseum aangebied sou word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.16
+0.8%
Rand - Pond
21.50
+0.3%
Rand - Euro
18.23
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Goud
1,784.93
-0.5%
Silwer
22.87
-1.2%
Palladium
1,794.00
+2.4%
Platinum
951.53
-0.4%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos