Musina- ekonomiese sone: Ope brief geskryf aan VN-program

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie. Foto: Reuters
Foto ter illustrasie. Foto: Reuters

Akademici, regsgeleerdes en lede van organisasies wat hulle vir menseregte beywer, het ’n ope brief aan die Verenigde Nasies se Ontwikkelingsprogram (UNDP) geskryf om te vra dat dié organisasie onmiddellik sy ondersteuning aan die Musina-Makhado- spesiale ekonomiese sone (MMSES) onttrek.

Dit kom nadat dr. Ayodele Osusola, Suid-Afrikaanse verteenwoordiger van die UNDP, in Maart vanjaar ’n memorandum van samewerking met Lehlogonolo Masoga, uitvoerende hoof van die MMSES, onderteken het.

Die beswaardes, waaronder Living Limpopo, die Centre for Applied Legal Studies, die Sentrum vir Omgewingsregte, Natural Justice, All Rise Attorneys for Climate and Environment, Earthlife Africa, Fossil Free South Africa, dr. Victor Munnik, onafhanklike navorser, groundWork en Birdlife South Africa, skryf hulle is “diep verontrus” omdat die UNDP sy ondersteuning openlik gegee het aan die “onvolhoubare MMSES wat van steenkool afhanklik sal wees”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Portugal 2
Uruguay 0
Rand - Dollar
17.18
-0.5%
Rand - Pond
20.53
+1.0%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.41
+1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,741.66
-0.9%
Silwer
20.95
-2.4%
Palladium
1,843.00
-0.7%
Platinum
991.50
+0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos