Deel

N.A. Smit-swembad in Oudtshoorn opgeknap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die N.A. Smit-swembad in Oudtshoorn soos dit tans lyk. Foto: Oudtshoorn-munisipaliteit
Die N.A. Smit-swembad in Oudtshoorn soos dit tans lyk. Foto: Oudtshoorn-munisipaliteit

Die N.A. Smit-swembad in Oudtshoorn is reg om (weer) beide atlete en die publiek te ontvang.

So sê die Oudtshoorn-munisipaliteit nadat daar die afgelope twee weke hard agter die skerms gewerk is om die swembad gereed te kry vir tweekamp-uitdunne wat Dinsdag gehou is om ’n span vir die Eden-distrik te kies wat op 31 Oktober aan die tweekamp-kampioenskap in Gqeberha gaan deelneem.

Die munisipaliteit het onlangs onder kwaai kritiek deurgeloop omdat die gewilde Freda Barnard-swemgala vandeesmaand die eerste keer by die Conville-swembad in George gehou is nadat dit die vorige 40 jaar in Oudtshoorn plaasgevind het. Meer as 600 deelnemers van oor Suid-Afrika heen het deelgeneem en dit is as ’n groot sukses bestempel. Die gala het in vorige jare ’n gesonde ekonomiese inspuiting aan Oudtshoorn besorg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
England 152/1
Ireland 172/10
Rand - Dollar
19.63
+0.5%
Rand - Pond
24.59
-0.2%
Rand - Euro
21.12
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
1,005.73
+0.2%
Palladium
1,392.93
+1.2%
Goud
1,977.99
+0.8%
Silwer
23.89
+1.6%
Brent-ruolie
72.60
-1.5%
Top-40
70,656
+0.9%
Alle aandele
75,783
+0.9%
Hulpbronne 10
68,962
+2.1%
Industriële 25
102,956
+0.2%
Finansiële 15
14,630
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos