Nuwe plan: So lyk die Bellville van die toekoms

akkreditasie
’n Model van die voorgestelde Bellville-sakekern wat met die bekendstelling van die Bellville Future City-projek ten toon gestel is. Foto: Verskaf
’n Model van die voorgestelde Bellville-sakekern wat met die bekendstelling van die Bellville Future City-projek ten toon gestel is. Foto: Verskaf

’n Nuwe plan is voorgelê om Bellville se middestad te vernuwe en te omskep in die tweede grootste sentrale sakegebied in die Kaapse metropool.

Dan Plato, burgemeester van Kaapstad, het Maandag die Bellville Future City-projek bekend gestel, wat as ’n “meesterbeplanningsprojek vir die lang termyn” beskryf is om dié voorstad aanlokliker vir beleggers te maak.

Die Groter Tygerberg-vennootskap (GTV) sal as die inwerkingstellingsagentskap dien om strategiese forums te skep waar die akademiese sektor, die sakesektor en die metroraad kan beraadslaag oor die visie vir die projek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos