Nuwe toetssentrum in Motherwell binnekort oop

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die toetssentrum vir rybewyse is Woensdag in Motherwell bekend gestel. Van links is Nqaba Bhanga, burgemeester van die Nelson Mandelabaai-metro, Luxolo Namette, onderburgemeester, Rano Kayser, burgemeesterskomiteelid vir paaie en vervoer, Warren Prins, hoof van verkeer en lisensiëring van die metro, en John Best, burgemeesterskomiteelid vir veiligheid en sekuriteit. Foto’s: Elmarine Anthony

Inwoners van die Nelson Mandelabaai-metro (NMB) sal oor net meer as twee weke hul rybewyse by die nuwe “topgehalte”-toetssentrum in Motherwell kan hernu.

Dié sentrum is Woensdag deur onder andere Nqaba Bhanga, burgemeester van NMB, en Warren Prins, hoof van verkeer en lisensiëring van die metro, bekend gestel.

Volgens Prins gaan die sentrum verskeie dienste aanbied waaronder afsprake vir rybewyse en die hernuwing van lisensies en bestuurspermitte. Aansoekers gaan ook die praktiese toetse vir kode B, C en EC kan aflê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.1%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,798.87
+0.1%
Silwer
24.03
-0.2%
Palladium
1,972.00
+0.6%
Platinum
1,014.01
+0.2%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos