Oorsake, nie gevolge van waterprobleem, moet aandag kry

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die R31-pad tussen Kimberley en Barkley-Wes wat deur water verswelg word.  Foto: Argief
Die R31-pad tussen Kimberley en Barkley-Wes wat deur water verswelg word. Foto: Argief

Die DA in die Noord-Kaap wil hê die provinsiale regering moet ’n hidroloog inroep om te help bepaal waarom die R31-pad tussen Kimberley en Barkley-Wes bly oorstroom.

Delmaine Christians, DA-lid van die Nasionale Raad van Provinsies (NRP), sê dit is hoogtyd dat die raaisel van die laaste 18 jaar opgelos word.

Sy sê dit kom te midde van toenemende kommer oor die miljoene rande wat die regering bestee aan die newe-effekte van die water- en rioolmassa langs die R31 plaas daarvan om eerder iets te doen aan die oorsake van dit wat besig is om die veld rondom die R31 geleidelik in ’n meerdistrik te verander.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.41
+0.2%
Rand - Pond
19.82
+0.0%
Rand - Euro
16.69
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.49
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+1.1%
Goud
1,773.46
-0.3%
Silwer
20.11
-0.8%
Palladium
2,153.00
+0.1%
Platinum
932.00
-0.6%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos