Opperman-tuine in Kimberley lyk deesdae soos vullishoop

akkreditasie
Die Diggers Memorial in Kimberley is in ’n haglike toestand en die plaat wat bo-op die monument was, is ’n paar maande gelede gesteel en nog nie vervang nie.  Foto: Verskaf
Die Diggers Memorial in Kimberley is in ’n haglike toestand en die plaat wat bo-op die monument was, is ’n paar maande gelede gesteel en nog nie vervang nie. Foto: Verskaf

Die eens spoggerige Opperman-tuine in Kimberley is deesdae eerder ’n vullishoop in die middel van dié Diamantstad, wat lank nie meer glinster nie.

Die DA in die Noord-Kaap het die Sol Plaatje-munisipaliteit uitgedaag om die eens skilderagtige Oppenheimer-tuine, wat nou heeltemal vervalle is, tot hul eertydse glorie te herstel.

Delmaine Christians, DA-LP, sê ter wille van studente en om die algehele beeld van die stad te verbeter, is dit tyd dat die munisipaliteit sy sokkies optrek en die stad se eens pragtige tuine weer in orde te kry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.61
+1.0%
Rand - Pond
20.07
+0.9%
Rand - Euro
16.94
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,788.72
+0.8%
Silwer
20.65
+3.8%
Palladium
2,244.50
+5.4%
Platinum
944.50
+0.8%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,771
+1.0%
Alle aandele
70,266
+1.1%
Hulpbronne 10
65,045
+1.5%
Industriële 25
85,829
+1.1%
Finansiële 15
15,741
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos