Paaie toe, bus aangeval in jongste betogings in Kaap

akkreditasie
‘n Njala-pantservoertuig van die Kaapstadse metropolisie staan op die Symphonyweg-brug oor die N2. Foto: Jaco Marais
‘n Njala-pantservoertuig van die Kaapstadse metropolisie staan op die Symphonyweg-brug oor die N2. Foto: Jaco Marais

Betogers wat Donderdagoggend die verkeer op talle paaie in die omgewing van Delft in Kaapstad ontwrig het, het ’n Elwierda-bus aangeval.

Die bus, wat werkers van County Fair vervoer het, is in Delft se hoofweg aangeval. Geen berigte van beserings is ontvang nie.

Die R300 was op verskeie plekke tussen die N2-aansluiting en die Stellenbosch Arterial-afrit gesluit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos