Pakket van R1,4 mjd. om W-Kaap te help herstel

akkreditasie
David Maynier, LUR vir finansies, praat Donderdag in die Wes-Kaapse wetgewer oor die beleidsverklaring vir die mediumtermynbegroting wat ter tafel gelê is. Regs van hom sit Alan Winde, premier, en agter hom sit Lorraine Botha, DA-lid van die wetgewer.
David Maynier, LUR vir finansies, praat Donderdag in die Wes-Kaapse wetgewer oor die beleidsverklaring vir die mediumtermynbegroting wat ter tafel gelê is. Regs van hom sit Alan Winde, premier, en agter hom sit Lorraine Botha, DA-lid van die wetgewer.

’n Bystandspakket van R1,4 miljard is toegewys om die Wes-Kaap te help herstel van die koronaviruspandemie en gepaardgaande inperkings met die fokus op poste, veiligheid en welstand.

David Maynier, LUR vir finansies en ekonomiese geleenthede, het Donderdag in die provinsiale wetgewer gesê die pakket word in die huidige boekjaar beskikbaar gestel “want as mense werk het, het hulle waardigheid en as hulle waardigheid het, het hulle hoop”.

Hy het die oggend die beleidsverklaring vir die mediumtermynbegroting en die aangepaste ramings van die provinsiale inkomstes en uitgawes vir 2020 ter tafel gelê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.8%
Rand - Pond
20.67
+1.0%
Rand - Euro
17.19
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,838.17
-0.1%
Silwer
24.47
+1.3%
Palladium
2,065.50
+3.1%
Platinum
1,042.50
+1.5%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos