President moet sê oor afwenteling van treindienste, vra Hill-Lewis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Kaapstad-metro het duidelikheid van die nasionale regering gevra oor of daar nou afgesien word van die plan om spoordienste na metro’s af te wentel. Foto: Jonathan Lestrade/Son
Die Kaapstad-metro het duidelikheid van die nasionale regering gevra oor of daar nou afgesien word van die plan om spoordienste na metro’s af te wentel. Foto: Jonathan Lestrade/Son

Die president moet bevestig of die ANC nie meer voortgaan met planne om die passasierspoordienste van nasionale na plaaslike vlak af te wentel nie.

Dit is die oproep van Geordin Hill-Lewis, burgemeester van Kaapstad, ná onlangse opmerkings van die ANC se beleidshoof dat dié skuif nie vir die party op die tafel is nie.

Hill-Lewis vra dat pres. Cyril Ramaphosa duidelikheid moet verskaf oor of die kabinet besluit het om weg te beweeg van die afwenteling van die diens na metro’s en munisipaliteite wat in staat is om treindienste te bedryf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.42
-0.1%
Rand - Pond
21.46
+0.2%
Rand - Euro
18.92
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.29
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Platinum
1,009.25
+0.8%
Palladium
1,651.07
+0.9%
Goud
1,927.51
+0.2%
Silwer
23.70
+0.4%
Brent-ruolie
84.90
-2.1%
Top-40
73,431
-1.2%
Alle aandele
79,477
-1.1%
Hulpbronne 10
75,833
-2.8%
Industriële 25
102,289
-0.4%
Finansiële 15
16,145
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos