Deel

Pyplyn vir grootmaatwater kom vir De Rust

akkreditasie
Foto: Pixabay
Foto: Pixabay

Die konstruksie van ’n grootmaatwaterpyplyn vir De Rust in Oudtshoorn se munisipale gebied het begin.

Dit is vandeesweek deur die Oudtshoorn-munisipaliteit bekend gemaak.

Volgens die munisipaliteit is die grootmaatwatervoorsiening aan De Rust nie voldoende nie. Dit is onder meer omdat die watertoekenning vir die gebied uit die Huisrivier minder is as die gemiddelde verbruik en omdat die water se kwaliteit by tye swak is, veral ná ’n verwoestende brand in Desember 2016 in die opvangsgebied.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 63/7
Ireland 0
Rand - Dollar
17.81
-0.0%
Rand - Pond
22.01
+0.3%
Rand - Euro
19.37
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.89
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Platinum
982.61
+0.2%
Palladium
1,491.31
+0.9%
Goud
1,976.21
-0.2%
Silwer
23.78
-0.5%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,535
-0.8%
Alle aandele
76,153
-0.7%
Hulpbronne 10
66,532
-1.5%
Industriële 25
102,810
-0.4%
Finansiële 15
15,510
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos